Sun, 02 Jun | 7 Cowen Ntuli St

Care & Share Ladies' Morning

Afrikaans event – Suzette Le Roux will be sharing her inspirational testimony!
Registration is Closed
Care & Share Ladies' Morning

Time & Location

02 Jun 2019, 10:00 – 11:30
7 Cowen Ntuli St, 7 Cowen Ntuli St, Golfsig, Middelburg, 1055, South Africa

About the Event

Nog ‘n pragtige dag wat vir ons vrouens voorlê – maak seker om nie ons volgende Care & Share te mis nie! Suzette le Roux kom gesels met ons, 1 Junie om 10:00vm. Sy deel haar kragtige getuienes...

Tydens die jaar 2000 was ‘n groep studente na Egipte vir sendingwerk. "Ek wou opstaan maar kon nie, wat het gebeur?!” Sy het by die dood omgedraai, en toe kom raak Jesus haar aan... Kom luister gerus om die hele getuienis te hoor!

Suzette is vandag ‘n mamma van 3 en ‘n regte boervrou met vele talente! Jul gaan die tydjie saam met haar baie geniet en Jesus se liefde in oorvloed ervaar! Kom geniet gerus 'n oggend saam met ons.

Kaartjies te koop teen R50 per persoon – kaartjies te koop by die deur, CCM arealeiers of kerkkantoor. Kontak gerus Annemarie Snyman op +2784 240 0806, vir meer inligting of om jou kaartjie te bevestig.

LOKAAL: CCM, 7 Cowen Ntuli Straat, Golfsig, Middelburg, MP

DATUM: 1 Junie 2019

TYD: 10:00vm

KOSTES: R50 p/p (sluit die sessie en ligte peuselhappie in)

*SESSIE VOORLEGGING SAL IN AFRIKAANS PLAASVIND

Registration is Closed

Share This Event